Day 6

I apologize for those who do not understand my home language – but to those who do – how EXTREMELY the world can be (and I have said this before!). The e-mail says it all. All about a random enquiry about the inReach SE tracking device.
My goeiste, wou sê die naam klink bekend! As ek nou reg het, dan is dit jou ma wat my kleintyd dikwels oor die vingers getik het as ek daai klavier met sulke stywe ‘onmusikale” vingers benader het – die dat ek my nou maar liewer by ‘n rekenaar bepaal en ver weg van klaviere bly!

EK was so paar klasse na jou en was maar so vaal muis, so weet nie of jy kan onthou nie – dalk kan jy van my meer ‘charismatiese’ klasmaats onthou – Marlise Wentzel (witkop), Marlize Rossouw (Jolette en Arnold se suster), Oubaas van Zyl, Christa Botha, Stephnie Bruwer, Jaco Moelich.

Alle voorspoed met die derby, dit lyk tough! Sal definitief volg en in kontak bly. En sal in ieder geval laat weet as die SE nog betyds aankom, as jy dalk van plan verander.

Bonnievale groete,
Sarien Lategan

From: Inge Rall-Behm [mailto:ingebehm@gmail.com]
Sent: 22 July 2013 17:55
To: sarien@geostratics.co.za
Subject: Re: inReach

The Mongol Derby 2013. Adventure race – 1 000km op half wilde Mongolese Ponies!! Jy kan alles daarvan lees (links) vanaf my website http://www.ingerallbehm.co.za. Jy sal dink ek moet my kop laat lees. Jy sal live tracking vanaf hulle (The Adventurists) se website kry. As jy my soek op hulle site tik net in The Rhino Orphanage. Dit is my “team” naam.

Lekker week verder!
Inge

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s